Ons Hollandse voorsate, wat met gragte en waterslote welbekend was in Europa, het gelukkig (vir argeoloe!) ook soos van ouds hul kombuis-gemors in die bree sloot gegooi. Met groot omsigtigheid en geduld bet die argeologiese werkspan duisende vroeg-1700 artefakte opge grawe. Voorbeelde sluit in pragtige Chinese blou-en-wit koppies en pierings, borde en kommetjies (vir rys), 'n hele aantal kasbottels en silindriese wynbottels (wyndrink was maar altyd 'n gewilde tydverdryf op on Stellenbosch), steenwerkkanne, erg geroeste yster- en metaalstukke, asook on baksteen en vloerteels. Dit kos maande se fyn was om alles skoon te kry vir die sortering en lasproses. Na hierdie reuse opgrawings sal die geskiedenis oor selektiewe gebruiksgoedere van ons dorp herskryf moet word.
By al hierdie ontwikkelings is daar beplan om uitstallings van die perseel se geskiedenis en geselekteerde items te maak vir besigtiging deur die publiek. 'n Algemene navraag op al die vindplase was, "Hoe kon die plekke so diep opgevul raak?" Die antwoord is natuurlik dat die huisvrouens en hul helpers maar selde afgestof het! Met hierdie moeisame argeologiese opgrawings bet ons die sosiale verlede so 'n bietjie afgestof en blinkgewas om ons dorp te verryk met 'n kleurryke en diverse nalatenskap.
H.N. VOS
HISTORIESE ARGEOLOOG ARCAPE

|
A later streetlamp on the corner of Rvneveld and Plein Streets. Ziloeml2of in the background.
IN MEMORIAM PETRUS LAMBERG
24.12.1932 - 21-10-2004
Petrus Lamberg of, soos alombekend, Oom Pietie is na 'n lang siekbed op 21 Oktober 2004 oorlede. Oom Pietie bet in 1975 by die Museum begin werk en gehelp met algemene onderhoudswerk. Menige gebou bet onder sy knap vakmanskap tot sy reg gekom, want by was inderdaad 'n meester met die verfkwas en troffel! Nooit bet mens hom hoor kla me en as jy hom op die terrein son soek was dit nie moeilik nie, volg maar net die vrolike gefluit van 'n deuntjie! In sy vrye tyd was by 'n musikant en 'n lid van die Betlehem Stars wat verskeie kere by museum-geleenthede opgetree bet. In 1996 bet Oom Pietie nit diens getree weens swak gesondheid, maar bet steeds kontak met die museum behou. Dit is met leedwese dat ons van sy heengaan verneem. Hy laat sy vrou en ses dogters agter |
80 JAAR VAN ELEKTRIESE STRAATBELIGTING
Voor 1850 was die stof- en modder getrapte strate van Stellenbosch snags onheilspellend donker. Lanterns wat met die hand gedra is, koetslanterns en enkele lanterns wat aan bome vasgemaak was, het die paar strate van die - toe nog klein - dorpie verlig. Saans nege-uur was volgens tant Alie Heyneke "burgermanstyd" - dan bet die klok bo op en later voor die tronk in Dorpstraat gelui en moes almal van die strate af wees, of 'n baie goeie rede he waarom hulle nog "onderweg" was.
Na 1850 bet die toestand egter begin verander met die koms van gaslampe. Lanterns aan home bet egter steeds die ingang na Die Laan belig. Ds. A.F. Louw vertel hoe hulle as studente aan die einde van die 19de eeu, Dorpstraat op "gehardloop" bet as hulle laat van 'n "Excursion" (uitstappie) na Papegaaiberg af teruggekeer het - moontlik baie bang vir "spoke!". Met die koms van gas kon die straatlampe egter langer brand en is die strate helderder verlig. 'n Man bet gewoonlik teen sonsonder met 'n brandende lantern van een straathoek na die ander gestap om die "straatlampe" met 'n lang "stok" aan te steek. Stellenbosch

Looking up Plein Street from The Braak
(All photos: Stellenbosch Museum Photo Archives).
se inwoners bet hierna altyd gewonder hoeveel van hierdie lampe nog teen twaalfuur son brand, veral as die sterk Suidooster of Noordwes-wind gewaai bet.
On foto's toon dat daar teen 1911 meer as net vier straatlampe in Stellenbosch was soos een skrywer beweer. Volgens foto's van sentraal-Stellenbosch nit die jare rondom 1900 was daar 'n straatlamp in Pleinstraat (ongeveer waar die huidige Perm-gebou nou staan), een voor die Polisiekantoor op die hoek van Plein- en Ryneveldstraat en een op die hoek met Andringastraat. Dan was daar ook straatlampe in Dorpstraat (ongeveer waar Andringa- en Meulstrate by Dorpstraat aangesluit bet) en een voor Saxenhof. Voorts bet Birdstraat ook 'n aantal straatlampe gehad. Kerkstraat se lampe was hoofsaaklik aan geboue en aan bome geheg en bet meer die voorkoms van "lanterns" gehad. Ryneveldstraat bet oor 'n aantal straatlampe tussen Plein- en Dorpstraat beskik.
Alhoewel openbare geboue reeds sedert 1913 elektries verlig is en privaatwonings tussen 1914 en 1918 elektrisiteit gekry bet, is Stellenbosch se strate na alle waarskynlikheid eers vanaf 1924 deur middel van elektriese straatlampe verlig. Die kragstasie was op die tydstip aan die noordekant van Merrimanlaan gelee (waar Het Begijnhof vandag is). Indien u meer inligting bet, of nog self interessante staaltjies nit u kinderjare kan onthou, is u welkom om met ons navorser, Leon Vorster, by telefoon 021- 5051529 of faks 021 - 5348786 in verbinding te tree.
LEON VORSTER
Erfenisdag-deelnemers Marius Titus, Gus Ferguson, Alex Omega, Johan Kotze (organiseerder en musikant), Ella Odendaal (Museumbestuurder) en Jeanne Goosen.
HERITAGE DAY AT THE STELLENBOSCH MUSEUM
The intangible heritage of South Africa was celebrated in a programme filled with music, poems, stories and verse on 23rd September at Erfurthuis.
Well-known author and poet Jeanne Goosen gave a tongue-in-cheek version of what she thought about the idea of heritage, much to the amusement of an appreciative audience. The talented younger poet Alex Omega, also known for his challenging off-beat songs, gave us some valuable insights into the mind of his generation when it comes to heritage! He entertained the guests with a number of clever "green" songs. Gus Ferguson, known to many as a pharmacist, is renowned for his haiku's. We were very honoured by his special commemorative haiku for Heritage Day 2004. Phumlani Sibula, a lecturer from the US language department, showed us that the most beautiful love poems can be written in Xhosa. Marius Titus took us on a verbal exploration through his heritage and hometown, Stellenbosch. Protea Boekhuis provided an extra service for the bibliophiles in the crowd with books available for sale, including poetry, Africana and works of prose.
24th September was a day of entertainment for senior citizens at the Village Museum . A Victorian high tea was laid on in the O.M. Berghuis after they had been given a guided tour of the museum complex, ensuring that Heritage Day 2004 would not be forgotten!
STELLENBOSCH MUSEUM PARTICIPATES IN RALLY
On Friday 21 January 2005 the Stellenbosch Museum joined the community in their support against child abuse and violence on the Braak. The placard demonstration was initiated by the Ida's Valley Community Improvement Organization (IVCIA) and the Stellenbosch Council for Church Co operation. The purpose was to enhance public awareness of, and concern for, the safety of children against violence and abuse.
Church bells rung from 11:45 till 12:00 with the aim of encouraging public participation. A huge crowd, consisting of pupils, teachers and members of other organizations that had pledged their support, joined in this mass gathering on the Braak. The audience was addressed by Executive Mayor Alderman Willie Ortell, Dr Michael le Cordeur (WCED), Imaan Fuad Samaai, the Rev. Simon Adams, Mrs Susan Burger (Director: Child Welfare), Supt. Debbie Pheiffer, and Insp. Natalie Martin.
Pupils handed the Mayor declarations from their schools that condemned child abuse, called on the relevant authorities to promote the safety and security of children, and urged stronger protective measures against perpetrators. The mayor was requested to deliver the declarations to Mr Ebrahim Rasool, Premier of the Western Cape , and Mr Mzwandile Petros, Provincial Commissioner SAPS: Western Cape .
" KAN VROUE KOESTER EN KOMPETEER?"- VROUEDAG
9 AUGUSTUS 2004
Aangesien Vrouedag na 1994 as nasionale vakansiedag verklaar is, het die Stellenbosch Museum , in samewerking met die Departement van Kultuursake en Sport, onderneem om alle openbare vakasiedae op gepaste wyse te herdenk. Vrouedag word dan juis gevier om die bydraes wat vroue tot die bevryding van Suid-Afrika gemaak het, te vier. Dit kan op enige moontlike wyse geskied - met musiekkonserte, optogte, kunsuitstal lings, en so meer. Dit is 'n dag waarop vroue se lewens, die bydraes wat hulle lewer en die leemtes wat nog bestaan onder die soeklig kom.
Vrouedag 2004 is gevier deur middel van 'n paneelbespreking georganiseer deur die Kaapse Kruiskerk en Stellenbosch Museum met die tema " Kan vroue koeste-~ en kompeteer?" Ds. Terreblanche Jordaan het as fasiliteerder by die debat opgetree en die paneel het bestaan uit: prof. Christina Landman (teoloog by Unisa), dr. Japie Coetzee (oud skoolhoof), me. Annelie Ferreira (skrywer), dr. Pieta van Beek (dosent aan US ), prof. Ernst Conradie (teoloog by UWK) en prof. Amanda Gouws (US).
Hoewel die sprekers, asook lede uit die gehoor, geen twyfel het oor vroue se vermoens me, het die frustrasie wat vroue het met hul situasie, hetsy by die huis of op kantoor, sterk na vore gekom. Gouws bet vroue se frustrasie moontlik die beste aangespreek deur te se dat dit dapperheid verg om 'n situasie te verander en dat dit slegs kan gebeur deur te mobiliseer en aan te hou baklei vir geslagsgelykheid.
This newsletter is compiled and distributed by the Stellenbosch Museum ,
37 Ryneveld Street
Stellenbosch
Tel (021) 88729 37
All Rights Reserved © Stellenbosch Museum |